

Oefen jy soos 'n Kwaad Aap?

Verken ons Katalogus
As jy oefen soos 'n Kwaad Aap en wil graag nou soos een aantrek. Druk die knoppie en dan vat ons jou reguit winkel toe!

Merkmaat
By KwaadFiks is ons passievol oor die CrossFit-gemeenskap en elke jaar ondersteun ons 'n handvol atlete om hul beste te bereik deur kompetisie-inskrywingsfooie te dek en premium handelsmerk-klere te voorsien. Met sekere kompetisies skep ons ook 'n uitsonderlike atleet-ervaring met ‘n toegewyde rusarea , sodat ons atlete altyd op hul beste kan presteer.
Wil jy deel wees van ons span?
Kontak Ons
Maandag tot Vrydag, 10:00 VM — 4:00 NM