
Aflewering Opsies
Ons het maklike opsies om jou KwaadFiks gear vinnig by jou te kry! Kies tussen landwye koerier regoor Suid-Afrika vir 'n vaste koste van R80, en daar is selfs gratis versending op bestellings groter as R1000. Afhaal by die Taniwha CrossFit Boks (6-9am of 4-6pm, Maandag tot Vrydag) is ook 'n opsie.
Ons gebruik net top koerierdienste om te verseker jou bestelling kom betyds aan.
By die Veilige Betaalbladsy sien jy presies wat jy bestel het, wat dit kos, en hoe lank dit gaan neem.
Afleweringstye hang af van jou ligging, beskikbaarheid van items, en hoe vroeg jy bestel.